ALLE GROOTMAAT – Ware Woorde Fabriek

U kan slegs op die Grootmaat afdeling vir u besigheid aankoop as u by ons geregistreerd is as besigheid.

SLEGS WANNEER U n LOGIN kode het, kan u die pryse sien.

Geregistreerde kliente:U moet ons kontak vir u kode om op aanlyn geaktiveer te word wanneer u wil aankoop.

Pryse op aanlyn is fabrieks pryse met maksimum afslag ingesluit.

U kan net aankoop wat IN VOORRAAD IS. … geen persoonlike bestellings kan geplaas word nie omdat ons so baie lyne het wat ons self handmaak en volgens n beplande skedule werk.

MEESTE PRODUKTE is EKSKLUSIEF sodat almal dit nie het nie. (FIRST come FIRST serve.)

Kontak ons fabriek gerus vir enige navrae:  Gus en Ciska du Toit: warewarewoorde@gmail.com

Share this post



Leave a Reply

FORGOT PASSWORD ?
Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.
We do not share your personal details with anyone.