SLEGS VIR GEREGISTREERDE WARE WOORDE BESIGHEDE

Ware Woorde se aanlyn winkel.

Hierdie winkel is slegs vir ons grootmaat besighede wat by ons as fabriek aankoop om die Woord te versprei deur middel van ons kunsprodukte.

KLEINMAAT WINKEL: www.dieboom.com VIR ONS ENKEL KLIENTE. (geen grootmaat besigheid)

Geen pryse kan deur die publiek gesien word nie en moet u as n besigheid ons kontak indien u belangstel om ons produkte te koop.

U gaan ongelukkig goedgekeur moet word.

Eerstens moet ons seker wees dat ons nie alreeds n besigheid in u area het nie.

Daar is sekere tye wat ons as fabriek self uitstal en dan ook nie in daardie tydperk aan ons besighede kan verskaf nie.

U moet ons asb epos met al u besigheid se nodige inligting, tel nommer en adres sodat ons u kan terug kontak.

U gaan n login kode by ons ontvang met grootmaat inlgting wat u kan gebruik wanneer ons u aktiveer om op die aanlyn winkel aan te koop.

 

kontak epos: warewarewoorde@gmail.com

Gus en Ciska du Toit

 

Share this post



Leave a Reply

FORGOT PASSWORD ?
Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.
We do not share your personal details with anyone.