OOP VIR PUBLIEK

WELKOM BY WARE WOORDE KUNS… Koop gerus op ons aanlyn winkel.

Daar is n standaard afleweringsfooi van koeriers ( R125 per bestelling onder 10kg korter as 1.8m). Indien u self n geleentheid het vir u bestelling sal die fooi afgehaal word. As u bestelling bo 10kg is sal n aparte fooi uitgewerk en gestuur word.

PUBLIEK: bestellings bokant R1500 sal gratis afgelewer word. (Slegs vir publiek, nie Besighede nie)

Ons verskaf ook Grootmaat aan Besighede:  epos ons vir verdere inligting.(www.warewoorde.co.za)

Vind asb ons Bankbesonderhede onder aan u bestelling geplaas by (Checkout)

Vir enige navrae: whatsapp ons gerus 083 353 4416 of epos: warewarewoorde@gmail.com

Christo(Gus) en Ciska du Toit

Share this post



Leave a Reply