Wie is ons nouweer?

‘n Vinnige blik op wie WARE WOORDE is, en waarvoor dit staan. WARE WOORDE het begin by ‘n droom gedryf deur passie en liefde. AL WARE WOORDE se produkte is ontwerp dat dit mooi en prakties is. WARE WOORDE FABRIEK: Eienaars: Getroude paartjie: Gus en Ciska du Toit: Gelee: Meyerstraat 44 Zastron Vrystaat 9950 epos:

Continue reading »