WELKOM BY WARE WOORDE KUNS.
Daar is n standaard afleweringsfooi van koeriers, indien u nie self ‘n geleentheid reël om u pakkie op te tel nie.
( R130 koerier kostes onder 10kg en korter as 1.5m). As u bestelling bo 10kg is sal ‘n aparte fooi uitgewerk en vir u gestuur word.
GROOTMAAT AANKOPE VIR BESIGHEDE:
epos ons vir verdere inligting.(www.warewoorde.co.za)
Vind asb ons Bankbesonderhede onder aan u bestelling geplaas by (Checkout)
Vir enige navrae: whatsapp ons gerus 083 353 4416 of epos: warewarewoorde@gmail.com
Christo(Gus) en Ciska du Toit