OOP VIR PUBLIEK

WELKOM BY WARE WOORDE KUNS. Daar is n standaard afleweringsfooi van koeriers, indien u nie self ‘n geleentheid reël om u pakkie op te tel nie. ( R130 koerier kostes onder 10kg en korter as 1.5m).  As u bestelling bo 10kg is sal ‘n aparte fooi uitgewerk en vir u gestuur word. GROOTMAAT AANKOPE VIR

Continue reading »

Wie is ons nouweer?

‘n Vinnige blik op wie WARE WOORDE is, en waarvoor dit staan. WARE WOORDE het begin by ‘n droom gedryf deur passie en liefde. AL WARE WOORDE se produkte is ontwerp dat dit mooi en prakties is. WARE WOORDE FABRIEK: Eienaars: Getroude paartjie: Gus en Ciska du Toit: Gelee: Meyerstraat 44 Zastron Vrystaat 9950 epos:

Continue reading »