OOP VIR PUBLIEK

WELKOM BY WARE WOORDE KUNS.

Daar is n standaard afleweringsfooi van koeriers, indien u nie self ‘n geleentheid reël om u pakkie op te tel nie.

( R130 koerier kostes onder 10kg en korter as 1.5m).  As u bestelling bo 10kg is sal ‘n aparte fooi uitgewerk en vir u gestuur word.

GROOTMAAT AANKOPE VIR BESIGHEDE:

  epos ons vir verdere inligting.(www.warewoorde.co.za)

Vind asb ons Bankbesonderhede onder aan u bestelling geplaas by (Checkout)

Vir enige navrae: whatsapp ons gerus 083 353 4416 of epos: warewarewoorde@gmail.com

Christo(Gus) en Ciska du Toit

Share this post



Leave a Reply