‘n Vinnige blik op wie WARE WOORDE is, en waarvoor dit staan.
WARE WOORDE het begin by ‘n droom gedryf deur passie en liefde.
AL WARE WOORDE se produkte is ontwerp dat dit mooi en prakties is.
WARE WOORDE FABRIEK: Eienaars: Getroude paartjie: Gus en Ciska du Toit:
Gelee: Meyerstraat 44
Zastron
Vrystaat
9950
epos: warewarewoorde@gmail.com
HOOFDOEL – om mense te inspireer.
DAAROM is dit gebaseer op SKRIF uit GOD se WOORD. Dit is die enigste WARE WOORDE wat ALTYD WAAR sal bly.
Ons as mense stel mekaar teleur, en maak mekaar seer. MAAR GOD NOOIT.
Hoe praat GOD dan met ons?
Deur Sy WOORD. Die produkte inspireer jou , gee jou hoop, maar waar kom dit vandaan? – Die SKRIF, so gaan lees dit. Die produkte word gemaak sodat dit jou kan inspireer om terug te gaan na waar dit vandaan kom- die BEGIN- en EINDE- die WOORD.